Vryheidsfront Plus

Vryheidsfront Plus
VF+
Logo van die betrokke party.
Leier Dr. Pieter Groenewald
Gestig 4 Maart 1994
Hoofkwartier Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika
Jeugvleuel VF+-Jeug
Ideologie Afrikanernasionalisme
Christelik Demokraties
Republikeins
Ekonomiese liberalisme
Nasionale affiliasie Orania Beweging
Internasionale affiliasie Organisasie vir Onverteenwoordigde Nasies en Volke (UNPO)
Amptelike kleure      Groen
     Donkeroranje
Webblad www.vfplus.org.za Edit this at Wikidata

Die Vryheidsfront Plus (VF+) is ’n Suid-Afrikaanse politieke party vanuit die republikeinse tradisie wat daarop ingestel is om die belange van die Afrikaners te beskerm. Die huidige leier van die party is dr. Pieter Groenewald.[1]

  1. (en) Pieter Mulder steps down as Freedom Front Plus leader, besoek op 14 November 2016

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search